Friday, April 23, 2010

Vandag n ander Nelson ontdek!!!

Ek hy is DUITS! en n filosoof...

http://www.friesian.com/nelson.htm

Hy klink na n interresante ou!

#R;

Friday, April 09, 2010

ek praat...

ek praat baie! ek praat met almal, ek praat om die pyn weg te praat... maar dit help nie die verlange is te veel net te veel...

Thursday, April 08, 2010

Vandag...

was n fantastiese dag, so ry ek verby Wallingford met die laat middag son vol op my gesig en dis lekker warm, Azam Ali, se Innal Malak, vibreer deur my ou lyf en dit voel amper perfek... behalwe vir die pyn wat in my hart resoneer...