Monday, July 20, 2009

Ek het n nare gevoel...

n konstante nare gevoel... dat ek in die plek is waar ek MOET wees maar nie in die plek waar ek WIL wees nie...

Die vraag is wanneer neem jou "self" prioriteit oor jou gene? en hoekom beoefen jou gene so n groot invloed op n mense besluite of is dit society, of eerder jou die druk wat jy subjektief voel dat society op jou plaas, of is dit jou vorentoe projeksie van wat kan gebeur in die toekoms, en wat jou keuse se implikasies KAN wees in die toekoms?

#R;

0 Comments:

Post a Comment

<< Home