n opvolg op die depressie... navorsing....
Ek wonder wat Susan Blackmore et al. sal se hieroor??? memes' controlling genes of viceaversa?
http://www.physorg.com/news175955032.html
#R;
In Xhosa means something like "I have arrived" or "Reached my goal"
Ek wonder wat Susan Blackmore et al. sal se hieroor??? memes' controlling genes of viceaversa?
http://www.physorg.com/news175955032.html
#R;
so mense wat in 'n meer moontlikheid van depressie het bepaal die tipe society waarin hulle bly om die depressie te verminder...
http://www.physorg.com/news175895586.html
maar in societies waar jy n mengsel van depressie en nie-depressie moontlikhede het is meer indivualisties en veroorsaak ook meer kroniese depressie... en dit alles tot op die gene vlak...
#R;
nou daars n lekker ding
http://www.plosone.org/article/info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pone.0007625
NÉ!
#R;
Dit lyk asof one vinniger as die "speed of life" beweeg... Ek is nou net klaar met die boek Quirkology http://www.quirkology.com Baie baie interessant en skrikwekkend (oor wat ons gedrag se oor die "societies" waarvan ons n deel is)
#R;
Hoekom elke wave in slow mo in jou kop af speel!!!
http://www.newscientist.com/article/mg20427311.300-timewarp-how-your-brain-creates-the-fourth-dimension.html?DCMP=OTC-rss&nsref=online-news
Jou brein neem informasie in diskrete snapshots in teen omtrent 13 hertz, (of 13 frames per sekonde) nou... soos jou adrenalien vloei, absorbeer jou brein meer informasie, MAAR nog steeds teen 13 Hertz!! so wanneer jou terug dink aan die wave sien jou brein baie meer informasie as normaal in n spesifieke tydperk, so dit voel asof tyd stadiger was amper soos wat HD (High Definition) TV se slowmo soveel beter is as normale TV...
#R;
Wek my bekommer oor my eie kinders...
Ek hoop ek kan ook daai heuning voor sien.
#R;
hulle kan maar net nie daai "self" vind nie!!!
http://www.plosone.org/article/info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pone.0007527
miskien sal hulle begin besef dis net nie DAAR nie...
ek kan die buddhiste al hoor... jeeezzz hoe lank neem dit julle!!! om na ons te luister!
#R;
wat die mense in die UK n die waarheid oor hulle idees vertel met n bietjie geskiedenis in gemeng...
http://www.bbc.co.uk/blogs/adamcurtis/2009/10/kinshasa_city_number_two.html
#R;