Thursday, August 27, 2009

Schadenfreude... ek dink baie hieroor op die oomblik

dis n tipe indirekte plesier... maar mens ervaar dit as n baie intense plesier??? my vraag is HOEKOM??? HOEKOM??? omdat ons onself in projeckteer en dan WEET dat ons nie skade leer is nie??? hoekom gee dit mense so n moerse groot plesier???

#R;

Nou ja daar het jy dit!!! eenmaal afrikaans altyd afrikaans!

En dit nadat ek so gesukkel het om terug te val in afrikaans (kom the gat in botter metafoor ook in JOU kop op??? ek wonder waar daai se-ding vanaan kom... miskien Last Tango in Paris?)

http://www.physorg.com/news169814826.html

Nou weet ek jy kan dit nooit afskud nie...


#R;

Wednesday, August 26, 2009

ek kyk nou die na die trailer vd film....

http://www.brokenembraces.co.uk/

Ek hoop om vanaand "Volver" op te neem...

Die een ding wat ek opgemerk het is die prints vd sketse van Haeckel se ongelooflike werk in die agtergrond op the "gallery"

http://scienceray.com/philosophy-of-science/art-forms-of-nature-the-ernst-haeckel-collection/

En natuurlik sy pragtige, tragiese liefdes verhaal... soek vir "Anna"
http://www.peterdsmith.com/the-tragic-sense-of-life/

Ek ontdek toe die blog...
http://detailsofalove.blogspot.com/2009/06/tiffany-bozic-ernst-haeckel.html

Pragtig!

#R;

Tuesday, August 25, 2009

Ek find die navorsing ongelooflik interressant!

"Authenticity is not necessarily an objective feature of an object, or conferred to things by authorities or based on the passing of time," the authors write. "Nor is it applicable only to small or anti-establishment brands, such as Ben and Jerry's or Snapple. Instead, authenticity is generated by the consumer, often in highly creative and unexpected ways."

http://www.physorg.com/news170351100.html

#R;

Jissis trane het nou gerol...

Jissis sal my kinders dit ooit kan verstaan?

http://www.youtube.com/watch?v=eke3l8Tmqdc

Dit was my emosionele reaksie...

Toe kyk ek dit...

http://www.ted.com/talks/matthieu_ricard_on_the_habits_of_happiness.html

innerlike geluk... iets wat ek aan moet werk... een ding wat my getref het omtrent die buddhistiese idees is die van liefde hulle praat baie van die tussen mense nie? maar liefde vir mense?


#R;

Hier is iets wat my nou opval... dis Ramadan..

En nou is daar al die nuus stories oor gewig wat uit kom...
blykbaar begin jou brein meer afskakel soos jy gewig optel... die kommentaar is heel komies!
http://www.newscientist.com/article/mg20327222.400-expanding-waistlines-may-cause-shrinking-brains.html

Dan lyk my Weightwatchers moet miskien as n geloof registreer...
http://www.physorg.com/news170351843.html

hmmmm Fromm is reg pasop met wie jy meng! dis daai maer mense wat jy moet voor pasop!
http://www.physorg.com/news170356793.html

Ag neeeee!!!!! daar gaan my koeksisters...
http://www.physorg.com/news170349891.html


maar gelukkig is dit nie alles slegte nuus nie!

http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/south_asia/8219769.stm

Nou ja dis amper middagete...


#R;

Monday, August 24, 2009

Ek al hoe meer oor die programme soos CSI begin dink...

Die seksualisering van geweld, ek dink nog steeds daar oor maar ek lees op die oomblik n Erich Fromm boek en op dieselfde tyd lees ek ook OOR Fromm, interessante ou... ek kom toe af op sy idees oor "necrophilia"

"I believe that man, with the regressive answer, tries to find unity, liberating himself from the unbearable fear of loneliness and uncertainty, distorting that which makes him human and torments him. The regressive orientation develops in three manifestations, separate or together: necrophilia, narcissism, and incestuous symbiosis.

By necrophilia is meant love for all that is violence and destruction; the desire to kill; the worship of force; attraction to death, to suicide, to sadism; the desire to transform the organic into the inorganic by means of „order.“ The necrophile, lacking the necessary qualities to create, in his impotence finds it easy to destroy because for him it serves only one quality: force."

Hier is n goeie oorsig... http://www.infed.org/thinkers/fromm.htm#_Erich_Fromm_–

Nou DIT pas goed in by wat ek oor dink... ek sal dit later meer moet beskyrf... ek wonder of Fromm van Ballard geweet het of vice versa?

#R;

Frei aber einsam...

Hoe waar is dit! Erich Fromm maak BAIE sin vir my...

#R;

Kan jy meer... snaaks watter dinge terug vloed in jou gedagtes!

Toe ek DIT sien!!

http://www.physorg.com/news170217372.html

Jissis en maak my baie gelukkig om te sien daar word baie potensiaal in plek gesien mensig dis pragtig daar... dit sal n tragedie wees as dit tot niet moet gaan... mens kan so baie daar doen!


#R;

Friday, August 21, 2009

Wat 'n song!!!!!!

Jissis dis mooi! http://www.youtube.com/watch?v=Px9-fJJzYrI

Gotta en die!!! http://www.youtube.com/watch?v=A1ASNugJVG4

Die trane die rol oor jou bokkie!!!


#R;

Te extraño

Dit se so baie... http://www.youtube.com/watch?v=q-kN9kn59AQ

Dit lyk amper asof sy liedjies vir my geskryf was...

Un año de amor http://www.youtube.com/watch?v=GAginsIzVqA

#R;

Thursday, August 20, 2009

Na my altruisme "post" gister

het ek meer van Harbin atrikels begin lees...

http://academics.eckerd.edu/instructor/carlsopr/Papers/Hardin98.doc

http://www.sciencemag.org/cgi/reprint/162/3859/1243.pdf

http://www.thesocialcontract.com/pdf/twelve-one/xii-1-36.pdf

http://greenkorea.org/zb/data/column/hardin.pdf

en dit is ongelooflik denkwekkend!!!

Jissis die man se idees!!!!...


#R;

Ok NOU is ek beindruk!!! District 9 maak dit op die NewScientist!

Nou Ja!!! daar het jy dit...

http://www.newscientist.com/article/dn17644-district-9-science-is-the-casualty-in-humanalien-conflict.html

Sal dit moet gaan sien...

#R;

Wednesday, August 19, 2009

Die navorsing se altruisme en samewerking is ONAFVENTBAAR!

so of ons nou daarvan hou of nie ons MOET mekaar help!
http://www.plosone.org/article/info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pone.0006655

Of is DIE net te eenvoudig n verklaring?? of miskien TE kompleks?

#R;

Tuesday, August 18, 2009

Wow!!! "District 9" maak opslae en lyk interressant op baie "levels"!

Wel die "Distrik 6" konneksie is redelik opliggend
http://en.wikipedia.org/wiki/District_9

en die private militere maatskappeie ook...

die film klink na n interessant ui om te skil...


#R;

Dit blyk daar is n moontlike verband tussen "streptoccoccus" en "OCD"

Hierdie navorsing is ongelooflik interressant as hulle n werklike verband kan toon!
http://www.physorg.com/news169209665.html

#R;

Wel, wel, wel! en ek ontdek toe... die "Down South Perspective"

Ek het sondag gaan krieket (probeer) speel... en hulle het toe lekker klomp 2de handse boeke...

toe koop ek al drie boeke, van die ou...

http://www.aweisbecker.com/dsp/_start.php

en dit se soveel dit beskryf "saudade" so goed... dit laat my baie baie dink.

#R;

Thursday, August 13, 2009

woooo hoooo!!!!!!!!! EK HET DIT GEWEET!!!!!!

HOE kan iets wat so goed smaak sleg wees...

http://www.physorg.com/news169378547.html

nou hoop ek net dat koeksisters ook goed is vir my!!!!!


#R;

Die belangrike rol van n ma in n gesin...

Hierdie laat my baie dink...

http://www.physorg.com/news169051240.html


Oor hoe ek my eie kinder groot maak...

Die mees traumatiese ding van kinders groot maak is om jou slegste karakter trekke in hulle op te let... en DAARDIE spieel is nie n lekker een om in te kyk nie... want ons filter altyd ons slegste karakter trekke uit, maar kinder wys dit vir jou en almal op die mees onverwagte tye...


#R;

Aksente... socio-politiese aspekte van n sekere aksent

Omdat ek in n ander land lewe laat my aksent my altyd uitstaan as nie van hier rond nie...

So... die eksperiment was baie interessant!
http://www.physorg.com/news169119979.html

#R;

Etiek vir media mense??? hmmm...

Ek dink die kommentaar... is redelik goed...

http://www.physorg.com/news169312452.html

en Dick Jones Communcations! mensig as hy nou net n ander naam vir sy besigheid kon gekies het!!!

nou darem lekker gelag!

#R;

Tuesday, August 11, 2009

Wel kan jy nou meer my ou vriend Omar Khayyam

Series of programmes in which antiquarian book dealer Rick Gekoski tells the stories that lie behind five very different missing works of art.
Rick tells the story behind the fabulous jewelled binding of the Rubaiyat of Omar Khayyam, which was encrusted with over a thousand diamonds, rubies and emeralds and was regarded as the finest work produced by the bindery of Sangorski and Sutcliffe. Sadly it went down with the SS Titanic and is still lying unclaimed at the bottom of the ocean.

http://www.bbc.co.uk/programmes/b00lydhb

Oorspronklik was die Rubaiyat nie baie populer in Brittanje nie... hulle moes toe kopiee teen 1 pence verkoop, Rossini (Ja... Rossini) tel toe een vd kopiee op en wys dit aan ja!!! William Morris (Sarah Burden faam) van Hell's Passage faam ens... en so word nog n groot sirkel voltooi ongelooflik...

Wel vanaand is dit ek en die Perseides meteor skouspel...


#R;

Duende del sur... Suidelike Duende...

flamenco chill... http://www.youtube.com/watch?v=2Ql1erqx4MQ

en gooi haar saam met die ongelooflike Lila Downs! en jy kry...

http://www.youtube.com/watch?v=EqQd_LJ1DUk

Pragtig!!!

#R;

Pragtige liedjie!!!...

http://www.youtube.com/watch?v=sMYGrRvEkNU

#R;

Hoe "Affluenza" geskep was...

Rees quotes economist Victor Lebow as saying in 1955: "Our enormously productive economy demands that we make consumption our way of life, that we convert the buying and use of goods into rituals, that we seek our spiritual satisfaction and our ego satisfaction in consumption. We need things consumed, burned up, worn out, replaced and discarded at an ever-increasing rate".

http://bit.ly/12w80B

Ons hoop moet wees dat ons n tipe simbose kan skep, my ons planeet, dat ons tot n balans kan kom...

#R;

Monday, August 10, 2009

een vir die surfers...

Ek onthou n paar jaar gelede was daar die "mad" wetenskaplike wat ge se het hy voorspel dat daar wel "freak" golwe is...
en toe begin hulle die golwe te sien vanaf satelliete! en een of twee skepe het toe vd golwe oorleef... nou word dit aanvaar en meer word voorspel...
http://www.physorg.com/news168703834.html

so nog iets om ons vrese te oorweldig... IMO beter as terrorisme!!

#R;

dit en dat...

Vleisboek veroosaak jaloesie (in die "no-shit sherlock!!" kategorie!)
http://www.physorg.com/news168773965.html

viriele??? (kan nie meer onthou nie is dit dieselfde as "viral"?) bemarking?
http://www.physorg.com/news168775247.html

wel daar is geen gevaar dat ek ekonomiese geluk vir my seun leer nie...

"Essentially, we have two forms of prosperity: economic and psychological," said Diener. "I don't know if one is better than the other. But what we've found is that while money may be able to make people lead more comfortable lives, it won't necessarily contribute to life's pleasant moments that come from engaging with people and activities rather than from material goods and luxuries."
http://www.physorg.com/news168967060.html

Ma's "can't live with 'em and no live without them!"
http://www.physorg.com/news169051240.html

Nou ja vir al honde liefhebbers!! meeste weet die al klaar!!!
http://www.physorg.com/news168967215.html



#R;

Friday, August 07, 2009

Pragtige Australiese Reggae...

fantastiese reggae...
http://www.youtube.com/watch?v=lUOC2o8XR6Y

ongelooflike bek fluitjie!

http://www.youtube.com/watch?v=mf5J-p6qUHE

#R;

Nou ja die gaan n moerse klip inne bos gooi...

Die ding wat ons "ek" noem, begin sommer vinnig soos mis voor die son te verdwyn...
http://bit.ly/Xo2Cy en uiteindelik sien mense die game en porn potensiaal... nou as hulle die twee goed kan koppel (oo jissis nou die "pun" gesien ha ha ha !!!) http://bit.ly/8hsR8 gaan dit n groot invloed he op die mens, sy verhoudings en die hele menslikheid...

#R;

Nou ja! zombies en vampiers!!! Wie sou nou DIT kon dink!

Dat "Count Dracula" sosiale kommentaar sou kon lewer...

http://bit.ly/3e8yUB

#R;

Thursday, August 06, 2009

Nou hiers iets interressants... en n moerse klip innie bos...

Nou DIE navorsing se miskien iets baie subtiel en vir my se dit baie meer as net oor jaloesie... http://bit.ly/dXoPu kan die oxytocin miskien die credit crunch (die greed, affluenza ens) EN die seksualisasie van geweld verklaar? Ek het n interessante gesprek gehad met iemand oor CSI blybaar is CSI op die oomblik die duurste TV series om kan uitsaai in die wereld. Kan dit wees dat ons misplaasde oxytocin hits kry van internet gebruike, soos sosiaale netwerke...


#R;

Wednesday, August 05, 2009

en Borges... en Borges... daai diepte sal ek nooit kan peil nie

http://www.fassier.fr/zlabys/LabysA002.html#

hierdie labyrinth is net ongelooflik! http://www.fassier.fr/ wat dit in my wek is net iets wat ek nie kan beskryf nie! EN dit op die internet... wys jou net... nie alles op die internet is kak nie...


#R;

weereens...

vandag vir die soveelste maal word my hart uit my ligaam geskeur!!!!!!!!!!!

Wire Daisies - Never Meant to Hurt You
http://www.youtube.com/watch?v=V--TmUHzKi8



#R;

Wat 'n liedjie en video!!!!!

Ongelooflik!!!!!!

Dit se so baie wat ek voel...

http://www.youtube.com/watch?v=qN89w0kwitA

#R;

Die Lag...

Wat n fantasties gedig!!!!

Hold daai phone sissi!!! die is goed!

"Laugh" Zena Edwards
http://www.youtube.com/watch?v=7qHvBji64JI


#R;

Jissis en ek lag en lag...

O Jissis dis snaaks!!!

http://www.theschooloflife.com/Bibliotherapy

en daar is n paar fantasties audio clips...

http://www.alaindebotton.com/pages/about/index.asp?PageID=110


#R;

En se my wat doen jy??

ha ha ha ha... "Oedipus!! Sex with mum was blinding!!" ha ha ha

http://bit.ly/OYW5f

Jissis lanklaas so gelag!!!!


#R;

Wel... ek het n "nugget" ontdek iets wat ek van vergeet het...

Ek het die ou swart hond na aan my langs laat le... toe dag ek siende dat ek van Soren Kierkegaard praat laat ek n paar brokkies oor hom lees... en NET DAAR ontdek ek toe weer iets fantasties!! iets wat ek in n bib in Stellenbosch jare gelede ontdek! hoeveel ek vd die man se idees hou!!!! en ek glimlag van oor tot oor! Want EK het SOMMER twee nuggets DAAR ontdek!!!!!

#R;

Tuesday, August 04, 2009

om gelukkig te voel is vir wimps!

Selfs kierkegaard lyk asof hy in donnerse ekstase is!

#R;

Nou die het my aan my kinder jare herhinner...

DIT was my ys lollies!!!! http://bit.ly/5QGj3 dit was die dorings in die mond en hande werd... MAAR kyk wat dit NOU voor gebruik word! hier is n goeie idee vir produk... en jy het nie soveel water nodig nie! hmmm ek wonder of mens bier of wyn van die kan maak!

#R;

Monday, August 03, 2009

My keel trek toe...

SONNET XVII

I do not love you as if you were salt-rose, or topaz,
or the arrow of carnations the fire shoots off.
I love you as certain dark things are to be loved,
in secret, between the shadow and the soul.

I love you as the plant that never blooms
but carries in itself the light of hidden flowers;
thanks to your love a certain solid fragrance,
risen from the earth, lives darkly in my body.

I love you without knowing how, or when, or from where.
I love you straightforwardly, without complexities or pride;
so I love you because I know no other way

that this: where I does not exist, nor you,
so close that your hand on my chest is my hand,
so close that your eyes close as I fall asleep.

#R;

Pragtige duende... "The Sea" deur Pablo Neruda

neruda once told me
that I should visit the sea
that to know a wave is to love
is to come and flow from one to another
the sand is like our hearts
so many parts to care for
so endless and yet it touches the sea
as one

n pragtige Rumi gedig... van iemand op PC se blog..

”I desire you more than food or drink
My body, my senses, my mind, hunger for your taste
I can sense your presence in my heart
although you belong to all the world
I wait with silent passion for one gesture, one glance from you ”

Ongelooflike fotos en daarby laat dit n mens dink!

My favourite... http://www.prixpictet.com/2009/view/574 dit herinner my aan kinder dae... elke dag weeksdag tussen 3nm to 4 nm het die sirenes afgegaan voor aarde begin skud met die "blasting" in die "quarry"

Hierdie is ongelooflik...
http://www.prixpictet.com/2009/view/533
om te dink dis alles gemors!

Ek wonder wat die effek om mense sal wees as ons dieselfde sou doen vir elke slagveld...
http://www.prixpictet.com/2009/view/619

#R;

Sticky tape...

My dogter glo ALLES kan reg maak... wel dit blyk dat sy nie ver verkeerd is nie...

sticky tape can lig uitgee (probeer n stuk sticky tape van die rol af trek in n baie donker kamer), dit gee X-strale (http://bit.ly/2WKGA) af! en nou tetrahertz bestraling! (http://bit.ly/15trlY)

en dan is daar die sticky tape kuns!
http://bit.ly/yM782
http://bit.ly/GrbQI


#R;