Friday, July 31, 2009

Ek onthou laas jaar se "Hunter's moon"

en die Perseides...

http://www.physorg.com/news168262765.html

Asof dit gister was... begin soos "Funes the Memorious" te voel... en dit is nie lekker nie...

#R;

n Steppenwolf geinspireerde liedjie...

deur n Australiese groep...

http://www.youtube.com/watch?v=pZ3DdKOBJUI

mooi musiek...

#R;

Nog meer patrone en knope!!!

Al wat ek kan se is WOOOWWW!!!! en daai Sona patrone was lank voor die Kelts! http://www.entrelacs.net/

EN die Sona patrone, kan as n basis vir keltiese knope gebruik word!
http://math.beloit.edu/chavey/HOM/

#R;

Ongelooflike storie oor Islamitiese patrone

n ongelooflike storie! en 'n Russell tile!
http://www.bangor.ac.uk/~mas009/stanley.htm


en n baie interessante man!
http://www.bangor.ac.uk/~mas009/

Kan jy nou meer...

#R;

Die reg om jou eie lewe te neem... met die hulp van iemand anders...

Dit word nou hier oor die kam geskeer in Brittanje...

http://news.bbc.co.uk/1/hi/uk/8177409.stm

Daar was minder geregtelike ondersoek oor die oorlog in Iraq as oor die netelige saak... Ek voel dit is my reg om te besluit om my lewe te kan neem as ek so goed dink, die probleem hier is as iemand my moet help om dit te doen WAT is hulle skuldig aan? Ek dink hulle is skuldig aan liefde...

#R;

Hoe sien ons woorde?

Om te kan lees is n redelik nuwe ontwikkeling/tegniek vir ons mense... ons is so goed daarmee dat ons nie juis dink daar oor nie... hierdie navorsing http://bit.ly/C75Up kyk na hoe ons 5 tot 7 letter woorde lees...

Ter opsomming...
ons neem n woord (onthou dit geld vir 5 tot 7 letter woorde) waar deur eers na letters in die 3de en 4de posisie te kyk (ons prosesseer die in parallel) eers dan kyk ons na die eerste letter (ons kyk 2 maal na die eerste letter) en dan kyk ons na die 2de letter...

Ek wonder nou of dit taal en karakter afhanklik is...

#R;

Wat maak jy ?

As die hemel nie meer so blou is nie en die son nie meer so helder is nie?

#R;

Thursday, July 30, 2009

Nou die Film fees lyk goed !!!

Jissis!!!! hulle gaan "The Road" wys
http://news.bbc.co.uk/1/hi/entertainment/8176486.stm

mensig dit sal extraordinary wees... om daar te wees!

#R;

Tuesday, July 28, 2009

bliksemse se donner! KYK wat het ek gemis!!!!!!!

de moer in kan nie hoër wees nie!
http://womad.org/artists/lila-downs/

#R;

Baie interressante vrou...

En dit wys jou net !!!!!

http://www.asoldasmytongue.net/

Oud maar nog lank nie koud!


#R;

Monday, July 27, 2009

Hofstader doen dit weer aan my!!! eers Magritte, Godel, Dennett, Borges en nou Parfit

hy stel my bekend aan 'n ongelooflike filosoof, reg op my drempel!

Derek Parfit...

http://en.wikipedia.org/wiki/Derek_Parfit

http://www.repugnant-conclusion.com/reasons-persons.html

http://users.ox.ac.uk/~ball2568/parfit/bibliography.htm


#R;

Friday, July 24, 2009

Holst is in Engeland gebore!

Of Gussy soos hulle hom genoem het...

http://news.bbc.co.uk/1/hi/england/gloucestershire/8165835.stm

#R;

Thursday, July 23, 2009

ONGELOOFLIK!!!!!!!

http://www.ted.com/talks/chris_jordan_pictures_some_shocking_stats.html

#R;

"I am the one in five" apology to UB40

Wel ek het uitgevind in verhouding moet jy vyf positiewe stellings he om een negatiewe stelling te neutraliseer... omdat ons denk prosesse ingestel is om die negatiewe uit te lig...

En net daar het daardie brokkie informasie so baie vir my gese!

#R;

hey en surfers is weer aan die voor punt vd wave!

Ek onthou toe ek dit destyds in die laat 80's gelees het...
http://blog.ted.com/2009/07/elaine_morgan_a.php

lyk my sy hoe aan met die idee... sal graag haar praatjie wil sien... kan nie wag om te sien wat sy te se het nie...

#R;

My gesedge vir vandag... en meer...

Don’t open a door you can't close. —Turkish proverb

Dit kom van James Geary... Ek ken iemand wat hiervan sal hou!
http://blog.ted.com/2009/07/twitter_snapsho_31.php
Metaphor is a creation of patterns as well as the detection of patterns, James Geary --


En van die!
http://blog.ted.com/2009/07/twitter_snapsho_31.php
Mathematician and science communicator Marcus du Sautoy began his talk with the story of Evariste Galois, a Paris revolutionary who died in his brother's arms. The night before, Galois had stayed up all night trying to explain his mathematical ideas before his duel the next day. He was trying to explain symmetry.

Wednesday, July 22, 2009

net soos my oupa altyd gese het!

Jy wil nooit n perfekte prentjie he nie!!! daar moet altyd iets verkeerd wees want dan sal jy altyd wonder hoe om iets beter te he...

"Uniformity is undesirable. Leaving something incomplete makes it interesting and creates a sense that there is room to grow"

"Marcus du Sautoy : The power of mathematics is to change geometry into language"

#R;

ek kan nie wag vir die praatjie nie...

"Marcus du Sautoy: The Alhambra, in Granada, is a celebration of symmetry, in the water, on the walls"

Ek wens so my matjie was hier om dit te kan deel...

#R;

meer beauty vanaf TED!

Daar is net iets in hierdie prentjies wat ek organies en dus mooi vind... moet my biophilia gene wees!
http://www.visualcomplexity.com/vc/

#R;

Wim Wenders... se nuwe film...

http://news.bbc.co.uk/1/hi/entertainment/8162627.stm

Wat ek sal graag wil sien is hoe die n 3D film van n danser sal lyk?


#R;

Tuesday, July 21, 2009

TED videos wat ongelooflik interressant is...

Ongelooflik!

http://www.ted.com/talks/nancy_etcoff_on_happiness_and_why_we_want_it.html

http://www.ted.com/talks/dan_gilbert_asks_why_are_we_happy.html

http://www.ted.com/talks/helen_fisher_tells_us_why_we_love_cheat.html

#R;

Ek kan dit nie glo ek gaan TED in Oxford mis nie!

http://conferences.ted.com/TEDGlobal2009/

registrasie if oop vir VOLGENDE jaar!

http://news.bbc.co.uk/go/rss/-/1/hi/technology/8155738.stm
http://news.bbc.co.uk/1/hi/technology/7871210.stm

So gaan ek aan hoekom is reuk so sterk verbonde aan geheue?? Waarom kan ek nie vergeet nie? (miskien wil ek nie? nee ek KAN nie...)

#R;

Monday, July 20, 2009

Ek het n nare gevoel...

n konstante nare gevoel... dat ek in die plek is waar ek MOET wees maar nie in die plek waar ek WIL wees nie...

Die vraag is wanneer neem jou "self" prioriteit oor jou gene? en hoekom beoefen jou gene so n groot invloed op n mense besluite of is dit society, of eerder jou die druk wat jy subjektief voel dat society op jou plaas, of is dit jou vorentoe projeksie van wat kan gebeur in die toekoms, en wat jou keuse se implikasies KAN wees in die toekoms?

#R;

Kunstenaars het n 'schizophrenia geen' mutasie...

Nou daar is n wye net gegooi!

http://www.newscientist.com/article/dn17474-artistic-tendencies-linked-to-schizophrenia-gene.html

Die kommentaar is net so interessant...

Ek wonder wie is NIE sensitief nie?
http://www.hsperson.com

#R;

Saturday, July 18, 2009

My seun het Harry Potter ontdek...

toe ek so deur een van sy boeke blaai kom ek to op DIE af wat as afskop dien vir die "Deathly Hallows"

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
Death is but crossing the world, as friends do the seas; they live in one another still. For they must needs be present, that love and live in that which is omnipresent. In this divine glass, they see face to face; and their converse is free, as well as pure. This is the comfort of friends, that though they may be said to die, yet their friendship and society are, in the best sense, ever present, because immortal.

William Penn, More Fruits of Solitude
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
Nou die woorde spreek my ongelooflik sterk aan, vir 2 rede, een is dat ek nou "A book of silence" lees, Sarah Maitland bespreek die gebruik van woord "solitude"... Die ander rede sal dit kan verstaan...

Ek het on n interessante beskryf van die stuk af gekom...
http://hogwartsprofessor.com/?p=464


#R;

Thursday, July 16, 2009

Ek lees oor Hermann Hesse...

"Siddhartha" en "Journey to the East" trek my aan... sal moet sien of dit op Amazon is...

Daar is soveel om te deel...

#R;

sielkunde kan lei tot self begrip! kan jy nou meer!

http://www.physorg.com/news166960696.html
Hoe kry die mense die geld vir die tipe navorsing DIT is wat ek myself af vra!

#R;

Nou DIE is NUUS!

Oxford Handbooks go online!

http://www.iwr.co.uk/information-world-review/news/2246227/oxford-handbooks-online

vir n fooi...

Pragtige Picassos!!!

Ongelooflike memories!!!

http://news.bbc.co.uk/1/hi/entertainment/arts_and_culture/8152818.stm

#R;

Monday, July 13, 2009

Nog steeds met die maan gepla!!!

Net soos die paddas wat gaan opsit in die vlei (wat eintlik n amerikaanse "folk" liedjie is!)

>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
Amphibians around the world synchronise their mating activity by the full Moon, researchers have discovered.

This global phenomenon has never been noticed before, but frogs, toads and newts all like to mate by moonlight.

The animals use the lunar cycle to co-ordinate their gatherings, ensuring that enough males and females come together at the same time.

http://news.bbc.co.uk/go/rss/-/earth/hi/earth_news/newsid_8145000/8145125.stm
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

#R;

Wednesday, July 08, 2009

en so en so en so... (as my mum used to say...)

Ontdek mens meer en meer...

Gabo!!!!!
http://www.guernicamag.com/features/449/ghostwriting_gabo/

en

nog n Borges fan!
http://www.guernicamag.com/features/847/the_man_behind_the_curtain/

http://www.vikmuniz.net/www/index.html


#R;

Hierdie is n interressante artikel oor die MJ fenomeen

Die vraag wat by my op duik is hoeveel wat ons oor dink, en selfs hoe ons voel oor sekere goed word nou deur die globale media beheer, n'n verder vraag is WIE beheer HULLE die media?

Lees asb. want dit spreek baie aspekte aan van ons "moderne" lewe ons vermoee om onsself fisies te kan verander?

http://www.physorg.com/news166207506.html

Die groot vraag is DIT... is ons gelukkiger? weet ons meer omtrent onsself en ander? WIL ons meer weet? WIL ons WERKLIK ander help?

#R;

n nuwe internet mag...

En n fantastiese Borgesian storie!

http://www.guernicamag.com/features/1024/how_to_improve_failed_works_a/



#R;

Tuesday, July 07, 2009

Ongelooflike geometries Islamitiese kuns...

Hierdie is pragtig....

http://www.guardian.co.uk/slideshow/page/0,,2122963,00.html

#R;

Ongelooflike program oor William Morris... en Islam

Op die BBC oor sy invloed en sy lewe en toe !!!!!! ontdek ek die skool!!! http://www.psta.org.uk/ mense van REG oor die wereld kom hier studeer!

En toe die http://www.psta.org.uk/publicprogramme/_33/ reg op my voorstoep, wel n byna! En die http://www.artinaction.org.uk/inspiration.asp

So NOU is ek gestoke...

#R;

Monday, July 06, 2009

Na die vol maan in Mei...

2008 sal my lewe nooit dieselde wees nie en nou ontdek ek die... "Vesak" http://www.underfives.co.uk/wezack.html

Soos die maan om die aarde draai... Ek het dit vertaal...

#R;

More on my moon fixation...

Binnekort is dit 40 jaar gelede dat 'n mens voet op die maan gesit het... Ek onthou dit soos nou die dag... Ek onthou hoe ek my vriend Mzwanele, 'n glossy tydskrif gegee het van die Reader's Digest met die fotos vd maan landing... Hy het dit die volgende dag terug gebring met boodskap van sy pa dit onmoontlik is... daai dae het ons nie eens n telefoon daar gehad nie.. nou kan ek amper orals op die planeet staan en n oproep maak na iemand wat iewers op DIE planeet van ons... Ek voel partymaal asof sekere goed so van selfsprekend geword het dat ons nie baie tyd spandeer op oor dit te dink nie... en dink wat ons daar sonder sal moet of kan doen nie...

#R;

Die weer reflekteer my lewe...

http://www.youtube.com/watch?v=z3Rdt2ZSaM4

#R;

Sunday, July 05, 2009

A Book Of Silence...

Hierdie is n baie interessante boek Sara Maitland kyk en verduidelik haar soeke na stilte, hoe sy gesoek en toe verskillende soorte stiltes gevind het...

Ek dink sy het een stilte gemis naamlik die van liefde wat in stilte moet geskied, want om in stilte lief te he beteken jy kan dit nie deel nie, met niemand nie... en dit dam op... Dit sit daar in jou keel in jou hart soos n babbelas kopseer wat net nie kan weg gaan nie, sal dit met tyd verminder? Wel ons sal maar moet kyk, maar ek twyfel, want DIE liefde het nog nooit verminder nie selfs nie na n kwart eeu nie dit is nog daar, maar dit moet nou stil wees... So ek kerf klippe in stilte

#R;

Saturday, July 04, 2009

Listening to "The Reason"

and thinking StarWars episode 3 better be bloody right...

#R;

Friday, July 03, 2009

a lesson from Star wars episode 3

Learn to let go of what you want the most...

Only THEN will you attain it...

#R;

While listening to the glorious "O Fortuna"

I was listening to the words... and realised that it mentions the moon!!! fancy that! So only known some latin by osmosis... I got the english translation!
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>
O Fortune,
like the moon
Stands constantly changing,
ever waxing
or waning;
hateful life
now oppresses
and then soothes
as fancy takes it;
poverty
and power
it melts them like ice.

Fate - monstrous
and empty,
you whirling wheel
,stand malevolent,
well-being is vain
and always fades to nothing,
shadowed
and veiled
you plague me too;
now through the game,
my bare back
I bring to your villainy.

Fate, in health
and in virtue,
is now against me
driven on
and weighted down,
always enslaved.
So at this hour
without delay
pluck the vibrating string;
since through Fate
strikes down the strong,
everyone weep with me!
>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>>

These guys who wrote "Carmina Burana" seem to have been the rockers of the past!!! Awesome stuff!!

So I keep look at the moon and remembering...

#R;

Thursday, July 02, 2009

On Arabic patterns

This going to be on BBC Radio4 on the 7th of July...

http://www.bbc.co.uk/programmes/b00lg9y0

Morris was influenced by Islamic ideas of what art should be and led to his famous advice to "have nothing in your house that you do not know to be useful, or believe to be beautiful".

Morris loved designs drawing on the natural world, the use of repetition and symmetry and he believed everyday objects should be beautiful. He espoused the philosophy that art should be affordable and hand-made – this was already a reality in the Islamic world. Not stopping at arts and crafts, he was a passionate advocate of social utopianism and believed in the rights of the worker.

This all reminds me of Hell's passage, the Turf, my true love, and Jane Burden aka (Jane Morris) http://en.wikipedia.org/wiki/Jane_Burden a remarkable storys BOTH of them!

#R;

On the Moon....

I hope to see this with my own eyes one day...

http://www.orientalarchitecture.com/japan/kyoto/ginkakuji_gallery.php?p=ginkakuji12.jpg

#R;

I have been thinking... about the moon...

The moon seems to be becoming a metaphor in my life...

I also discovered the beauty of the moon...

I discovered my true love still loves me...

I discovered my fascination with the reflective qualitities of the moon was shared in the Japanese and Chinese cultures hundreds of years ago...

The moon governs one of our cosmic clocks here on earth, a rhythm that is of great importance to my other love in life, the sea and surf...

The "moon and water" also features a lot in Zen, which is something I have been interested in for over 30 years...

In Yoshtoshi's 100 aspects of the moon this one is my favourite
http://www.artelino.com/articles/yoshitoshi-moon-daimotsu-benkei.asp

From an earthly perspective, the moon changes over time... it reflects the sun, like our mind reflects reality, it provides a faint, colour drained light similar to how our mind filters reality...


#R;