Friday, July 31, 2009

Hoe sien ons woorde?

Om te kan lees is n redelik nuwe ontwikkeling/tegniek vir ons mense... ons is so goed daarmee dat ons nie juis dink daar oor nie... hierdie navorsing http://bit.ly/C75Up kyk na hoe ons 5 tot 7 letter woorde lees...

Ter opsomming...
ons neem n woord (onthou dit geld vir 5 tot 7 letter woorde) waar deur eers na letters in die 3de en 4de posisie te kyk (ons prosesseer die in parallel) eers dan kyk ons na die eerste letter (ons kyk 2 maal na die eerste letter) en dan kyk ons na die 2de letter...

Ek wonder nou of dit taal en karakter afhanklik is...

#R;

0 Comments:

Post a Comment

<< Home