Monday, July 06, 2009

More on my moon fixation...

Binnekort is dit 40 jaar gelede dat 'n mens voet op die maan gesit het... Ek onthou dit soos nou die dag... Ek onthou hoe ek my vriend Mzwanele, 'n glossy tydskrif gegee het van die Reader's Digest met die fotos vd maan landing... Hy het dit die volgende dag terug gebring met boodskap van sy pa dit onmoontlik is... daai dae het ons nie eens n telefoon daar gehad nie.. nou kan ek amper orals op die planeet staan en n oproep maak na iemand wat iewers op DIE planeet van ons... Ek voel partymaal asof sekere goed so van selfsprekend geword het dat ons nie baie tyd spandeer op oor dit te dink nie... en dink wat ons daar sonder sal moet of kan doen nie...

#R;

0 Comments:

Post a Comment

<< Home