Sunday, July 05, 2009

A Book Of Silence...

Hierdie is n baie interessante boek Sara Maitland kyk en verduidelik haar soeke na stilte, hoe sy gesoek en toe verskillende soorte stiltes gevind het...

Ek dink sy het een stilte gemis naamlik die van liefde wat in stilte moet geskied, want om in stilte lief te he beteken jy kan dit nie deel nie, met niemand nie... en dit dam op... Dit sit daar in jou keel in jou hart soos n babbelas kopseer wat net nie kan weg gaan nie, sal dit met tyd verminder? Wel ons sal maar moet kyk, maar ek twyfel, want DIE liefde het nog nooit verminder nie selfs nie na n kwart eeu nie dit is nog daar, maar dit moet nou stil wees... So ek kerf klippe in stilte

#R;

0 Comments:

Post a Comment

<< Home