Thursday, October 29, 2009

n opvolg op die depressie... navorsing....

Ek wonder wat Susan Blackmore et al. sal se hieroor??? memes' controlling genes of viceaversa?

http://www.physorg.com/news175955032.html


#R;

Wednesday, October 28, 2009

Die vrae wat hier mee oop gegooi word kan diep sny...

so mense wat in 'n meer moontlikheid van depressie het bepaal die tipe society waarin hulle bly om die depressie te verminder...
http://www.physorg.com/news175895586.html

maar in societies waar jy n mengsel van depressie en nie-depressie moontlikhede het is meer indivualisties en veroorsaak ook meer kroniese depressie... en dit alles tot op die gene vlak...


#R;

dit lyk asof werk nie goed is vir 'n perd of mens nie...

nou daars n lekker ding

http://www.plosone.org/article/info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pone.0007625

NÉ!

#R;

Monday, October 26, 2009

speed of life...

Dit lyk asof one vinniger as die "speed of life" beweeg... Ek is nou net klaar met die boek Quirkology http://www.quirkology.com Baie baie interessant en skrikwekkend (oor wat ons gedrag se oor die "societies" waarvan ons n deel is)


#R;

Friday, October 23, 2009

Uiteindelik weet hulle!!!

Hoekom elke wave in slow mo in jou kop af speel!!!


http://www.newscientist.com/article/mg20427311.300-timewarp-how-your-brain-creates-the-fourth-dimension.html?DCMP=OTC-rss&nsref=online-news

Jou brein neem informasie in diskrete snapshots in teen omtrent 13 hertz, (of 13 frames per sekonde) nou... soos jou adrenalien vloei, absorbeer jou brein meer informasie, MAAR nog steeds teen 13 Hertz!! so wanneer jou terug dink aan die wave sien jou brein baie meer informasie as normaal in n spesifieke tydperk, so dit voel asof tyd stadiger was amper soos wat HD (High Definition) TV se slowmo soveel beter is as normale TV...

#R;

Thursday, October 22, 2009

Fromm se Melk en Heuning van moeder liefde...

Wek my bekommer oor my eie kinders...

Ek hoop ek kan ook daai heuning voor sien.

#R;

Wednesday, October 21, 2009

Waar het Ek? daai self nou weer versit???

hulle kan maar net nie daai "self" vind nie!!!

http://www.plosone.org/article/info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pone.0007527

miskien sal hulle begin besef dis net nie DAAR nie...

ek kan die buddhiste al hoor... jeeezzz hoe lank neem dit julle!!! om na ons te luister!

#R;

Tuesday, October 20, 2009

uiteindelik n goeie artikel

wat die mense in die UK n die waarheid oor hulle idees vertel met n bietjie geskiedenis in gemeng...

http://www.bbc.co.uk/blogs/adamcurtis/2009/10/kinshasa_city_number_two.html


#R;

Monday, October 19, 2009

Verder denke oor hoekom Schadenfreud mense so LEKKER laat voel...

http://www.plosone.org/article/info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pone.0007402

"In other words, these data show that, in a direct social confrontation, individuals' choice behavior is more strongly affected by the feelings of envy and gloating than by the emotions of regret or relief"

So miskien is die buddhisties self ondersoek en neutralisering van negatiewe gevoel nie SO 'n slegte ding nie.


#R;

Ek sit vandag weer en weer kyk na die fotos...

Ek sit en dink HOEKOM

http://news.bbc.co.uk/1/hi/in_pictures/8285501.stm

die fotos my SOOO laat verlang...

ek dink dis die droogte, die hitte die rooi stof die fantasties prag van die eenvoud en tog se dit so baie en alles laat my aan jou dink...

#R;

Friday, October 16, 2009

Wel dis amper Movember...

En ek dink DIE Movember gaan ek DIT doen!!!!

http://uk.movember.com/

#R;

En ek dag almal kry hondervleis vir sekere musiek!!!

Wel dit blyk nie ALMAL KAN nie!

http://www.plosone.org/article/info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pone.0007487

n baie interressante stukkie navorsing!

#R;

Tuesday, October 13, 2009

die illusie wat terug veg...

daar is verskillened self's wat in ons bewussyn bestaan op dieselfde tyd, die illusie wat ons EK noem veroorsaak geweldig baie smart...
http://www.newscientist.com/article/mg20427291.100-out-of-your-head-leaving-the-body-behind.html?full=true

En jy dink jy ken jouself, my vraag wie is jouself en kan die vraag wie enige sin he? die rosary analoog van ons bewussyn stroom beeld dit so mooi uit...

#R;

As Sam SO kan speel....

http://www.youtube.com/watch?v=DmJ7jyIJnn4

koop ek hom NOU n viool!!!

God en sy encore!!
http://www.youtube.com/watch?v=trlKK6SrFI0

So n kunstenaar herinner my aan n dag in die Endler saal, en n orrel stuk...

#R;

Monday, October 12, 2009

So ontdek mense elke dag iets meer...

Nog iets wat mens laat dink...

http://www.physorg.com/news174559861.html

Na n moeilike naweek ligte vermaak?

#R;

Wednesday, October 07, 2009

interressant brokkie op afgekom... oor Jung...

so in my soeke na die Red Book

http://www.newenglishreview.org/blog_display.cfm/blog_id/23098

Allen Dulles ook interressante man... sy beroemde quote...

"The United States of America does not have friends; it has interests".

#R;

Die sal IETS wees om te sien...

http://news.bbc.co.uk/go/rss/-/2/hi/entertainment/arts_and_culture/8295650.stm

sal moet uitkyk vir die boek...

Wat!!!! 95 pond!!!
http://www.amazon.co.uk/Red-Book-CG-Jung/dp/0393065677/ref=sr_1_1?ie=UTF8&s=books&qid=1254940473&sr=8-1

prentjies lyk goed!!!
http://www.onpointradio.org/2009/09/carl-jungs-red-book-images

#R;

Saturday, October 03, 2009

nog n geloof fMRI studie...

Die een eintlik niks nuuts gevind nie, net dat geloof , persoonlike ding is...

http://www.plosone.org/article/info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pone.0007272

Die beste deel is die "Discussion" gedeelte... en beste quote...

"our susceptibility to religious ideas to our propensity to develop phobias for evolutionarily relevant threats (like snakes and spiders) rather than for things that are far more likely to kill us (like automobiles and electrical sockets). "

#R;

Friday, October 02, 2009

Love in the time of Credit Crunch...

Ek voel soos Florentino... ek weet waar ek moet wees maar omstandighede is net nog nie reg daarvoor nie.

#R;

Thursday, October 01, 2009

Lila Downs... Ongelooflike vrou!!!

“Solitude is the profoundest fact of the human condition,”
http://www.guernicamag.com/interviews/1317/wise_latina/

"By denying one part of their identity, that of the indigenous, Paz opined, Mexicans become stuck in a world of solitude."


Pragtig gestel... ek/ons leef dit in DIE vreemde lande...

En sy praat van La Llorona!! en die invloed... wel dit het NET SO n invloed op my!

#R;