Wednesday, March 10, 2010

Nou vind hulle dit uit!

Dis 22 jaar te laat vir my!!! dit verklaar nogal baie vir my! dus as jy in 'n "stressed" toestand is dan evalueer jy jou "self" minder (dus nie so "hoog" as normaal nie) so... jy kies n maat glad nie soos jou "self" is nie wat normaalweg die manier is waarop jy n maat kies...

http://www.physorg.com/news187386705.html

dit laat mens BAIE dink want, DIT beteken dat jou (lewens)maat wat jy kies, moet jy doen in n "relaxed" of normale toestand... sodat jou selfbeeld terugkeer na n gebalanserde toestand.

#R;

0 Comments:

Post a Comment

<< Home