Friday, July 31, 2009

Die reg om jou eie lewe te neem... met die hulp van iemand anders...

Dit word nou hier oor die kam geskeer in Brittanje...

http://news.bbc.co.uk/1/hi/uk/8177409.stm

Daar was minder geregtelike ondersoek oor die oorlog in Iraq as oor die netelige saak... Ek voel dit is my reg om te besluit om my lewe te kan neem as ek so goed dink, die probleem hier is as iemand my moet help om dit te doen WAT is hulle skuldig aan? Ek dink hulle is skuldig aan liefde...

#R;

0 Comments:

Post a Comment

<< Home