Hier is iets wat my nou opval... dis Ramadan..
En nou is daar al die nuus stories oor gewig wat uit kom...
blykbaar begin jou brein meer afskakel soos jy gewig optel... die kommentaar is heel komies!
http://www.newscientist.com/article/mg20327222.400-expanding-waistlines-may-cause-shrinking-brains.html
Dan lyk my Weightwatchers moet miskien as n geloof registreer...
http://www.physorg.com/news170351843.html
hmmmm Fromm is reg pasop met wie jy meng! dis daai maer mense wat jy moet voor pasop!
http://www.physorg.com/news170356793.html
Ag neeeee!!!!! daar gaan my koeksisters...
http://www.physorg.com/news170349891.html
maar gelukkig is dit nie alles slegte nuus nie!
http://news.bbc.co.uk/1/hi/world/south_asia/8219769.stm
Nou ja dis amper middagete...
#R;
0 Comments:
Post a Comment
<< Home