Vandag n ander Nelson ontdek!!!
Ek hy is DUITS! en n filosoof...
http://www.friesian.com/nelson.htm
Hy klink na n interresante ou!
#R;
In Xhosa means something like "I have arrived" or "Reached my goal"
Ek hy is DUITS! en n filosoof...
http://www.friesian.com/nelson.htm
Hy klink na n interresante ou!
#R;
ek praat baie! ek praat met almal, ek praat om die pyn weg te praat... maar dit help nie die verlange is te veel net te veel...
was n fantastiese dag, so ry ek verby Wallingford met die laat middag son vol op my gesig en dis lekker warm, Azam Ali, se Innal Malak, vibreer deur my ou lyf en dit voel amper perfek... behalwe vir die pyn wat in my hart resoneer...
Dis 22 jaar te laat vir my!!! dit verklaar nogal baie vir my! dus as jy in 'n "stressed" toestand is dan evalueer jy jou "self" minder (dus nie so "hoog" as normaal nie) so... jy kies n maat glad nie soos jou "self" is nie wat normaalweg die manier is waarop jy n maat kies...
http://www.physorg.com/news187386705.html
dit laat mens BAIE dink want, DIT beteken dat jou (lewens)maat wat jy kies, moet jy doen in n "relaxed" of normale toestand... sodat jou selfbeeld terugkeer na n gebalanserde toestand.
#R;
So ver in my lewe het ek die gevoel slegs een keer belewe...
"Finding that there is a prevalence of self-change experienced when a romantic relationship ends provides a testament to the power of loss that impacts one's sense of self"
http://www.physorg.com/news187276994.html
"This research is the first to demonstrate the unique contribution of reduced self-concept clarity to the emotional distress that individuals experience post-breakup."
"become implicated in romantic relationships would also contribute valuable information to the study of the self in a relational context. Given Andersen, Chen, and Miranda’s (2002) theory of transference of the relational self—that individuals carry relational prototypes and scripts with them throughout their lives—uture work should endeavor to investigate whether old self-in-relationship representations from former relationships can be merely transferred onto
new partners. If so, it may be reasonable to hypothesize that this transference would lessen the impact of breakup upon individuals’ selves, as they never have to truly discard their
self-in-relationship representation. This could also have interesting implications for relationship functioning to the degree that individuals’ cognitive interdependence with a romantic
partner is not tailored to that specific partner but is the result of a general self-in-relationship model that is applied to all romantic partners."
Die laaste aanname dink ek nie stem ek totaal mee saam nie, tot n mate ja maar... ek dink nie dis noodwendig vir n roemantiese partner nie... snaaks vir my is dit wel waar MAAR ek kan sien 'n situasie waar miskien nie so HOEF te wees nie...
Tog dit laat mens dink... (natuurlik moeilik om met iemand te bespreek...)
#R;
Ek vind die navorsing baie in lyn met wat ek voel...
http://www.newscientist.com/article/mg20527501.400-beyond-torture-the-future-of-interrogation.html?full=true
the psigiese trauma het n groter invloed as die fisiese trauma, en ook die feit dat dit dissosiasie vir veroorsaak, dit is iets wat mens ook sien in masogitiese verhoudings, so die bevindinge verklaar baie goed vir my.
#R;
This is interesting and potentially dangerous research... So males are more utilitarian in behaviour than females, and hence males are also more prone to criminality than females? They suggest that females have a chance in altruistic behavior over time as their brains change, males have a lesser pre-programmed altrusit...ic behaviour repertoire? I would like to see what effect Buddhist meditation has on these results, as it also seem to cause neuro-plasticity.
http://bit.ly/5PBI2o
http://www.edge.org/q2010/q10_index.html
Ek dink HIERDIE is die beste kommentaar wat ek nog gehoor het... omdat dit op n Borges
boek(e) gebaseer is... een van my gunsteling.
http://www.edge.org/q2010/q10_4.html#oxman
"In his "On Exactitude in Science", Borges carries on with similar ideas concerning trace as he describes an empire in which the craft of cartography attained such precision that its map has emerged as large as the kingdom it depicts. Scale, or difference, was now replaced by repetition. A model within itself, such a map embodies the dissimilarity between reality and its representation. It becomes the territory itself and the origin loses authenticity; it achieves the state of being more real than real as there is no reality left to chart."
Dis n pragtige beskrywing van hoe Gödel die Principia Mathematica gebruik het om sy on voltooidheid teorie te bewys.... PRAGTIG!!
#R;