Wednesday, September 30, 2009
Tuesday, September 29, 2009
Ek het meer gedink oor die brein navorsing en geloof...
die URL wat ek gister ge-post het, soos dit vir my lyk is daar definitiewe areas vd brein wat the ou testament tipe geloof prosesseer en n ander gedeelte wat die nuwe testament se geloof processeer... hoe donners goed is dit!
#R;
Monday, September 28, 2009
Baie meer interesstante navorsing....
Ek sal graag wil sien hoe n buddhistiese brein verskil...
http://www.plosone.org/article/info%3Adoi%2F10.1371%2Fjournal.pone.0007180
wat ek ook interessant gevind het was die verskillend areas wat bepaal het of vrees van n god eerder as n persoonlike verbindtens met n god deur verskillende brain areas bepaal word.
"This implies that religious beliefs and behavior emerged
not as sui generis evolutionary adaptations, but as an extension
(some would say ‘‘by product’’) of social cognition and behavior.
Furthermore, the current study suggests that evolution of certain
areas that advanced understanding and empathy towards our fellow
human beings (such as BA 7, 11 and 21) may, at the same time, have
allowed for a relationship with a perceived supernatural agent (God)
based on intimacy rather than fear. The idea that how you relate to
‘‘thy God’’ parallels how you behave to ‘‘thy neighbor’’ is a longcherished
claim of many religions (and is backed by some empirical
evidence [11,59]). In this study, we see that this link is elaborated in
the cognitive and neural foundations of religion"
#R;
Sunday, September 27, 2009
Die beste quote vd naweek!!
"I cannot stand your constant happiness" ek moes (wel het het die heletyd geglimlag) die paradoks was net TE lagwekend!
#R;
Friday, September 25, 2009
Wel Gabba doen dit weer...
http://news.bbc.co.uk/1/hi/entertainment/arts_and_culture/8275040.stm
Ek wonder altyd of die mense al ooit Borges gelees het??
#R;
Monday, September 21, 2009
Ek sal eerder met Ulma se pa wil praat as met haar...
Hy klink na n baie interressante ou...
http://www.guernicamag.com/interviews/1273/an_interview_with_robert_thurm/
#R;
Sunday, September 13, 2009
En so ontdek n mens meer en meer...
Ek het begin lees oor Meister Eckhart agv Erich Fromm se kwotasies van hom...
http://en.wikipedia.org/wiki/Doctrines_of_Meister_Eckhart
Hy is n baie interressant ou...
#R;
Friday, September 11, 2009
Absoluut ongelooflik!!! Fractals in Afrika!!!
http://www.csdt.rpi.edu/african/African_Fractals/culture1.html
http://www.csdt.rpi.edu/african/afractal/afractal.htm
Afrika(Bamana sand divination->geomancy)->muslim->spanje->Cantor->Liebnitz->Boole->Von Neumann->moderne rekenaars
Ek kan nie glo dat die informasie nie meer ondersoek en uitgebrei word nie! Dit is die Afrika kulture wat die fractal strukture het ander kontintente nie...
http://organicdesign.co.nz/files/0/08/African_Divination.pdf
Ek staan verstom!
#R;
A Bell a Book and a Candle to keep your ghost away...
Mooi liedjie
http://www.youtube.com/watch?v=vEzstGzXGME
#R;
pragtige uitmekaar trek van "District 9"
Ek dink een vd beste beskrywings vd prent wat ek nog gesien het!
http://asubtleknife.wordpress.com/2009/09/04/science-fiction-in-the-ghetto-loving-the-alien/
#R;
Ongelooflik... en weer was Ballard profeties!!!
"sex becomes a racialized, gendered consumer item purchased by rich Northern holiday makers. Racial stereotypes play a large role in Western desire for Black and Asian sex"
http://blog.newint.org/majority/2009/09/10/exploitation/
" A Dutch company has organized 'slum' tours of Kiberia informal settlements in Nairobi, Kenya. ...
And they can get a feel-good factor at the same time by witnessing African 'resilience and friendliness'"
Ek dink Ballard sou n "wiry smile" gehad het soos hy dit lees...
#R;
Ongelooflike gesprek oor wat "awareness" werklik KAN doen
absoluut fantasties...
http://www.physorg.com/news171825922.html
#R;
Water tyd... ek het dit nodig...
Weisbecker beskryf dit so goed!
http://www.banditobooks.com/ezine/2008/sep/cowabunga-surfing-life/water_time
#R;
Thursday, September 10, 2009
Voor ek St Mary's se toring uitklim...
Na ek my twee kerse aangesteek het...
Vra ek die jong amerikaner hoekom het sy kopbene op haar hemp... sy se toe "Memento Mori" dit het my baie laat dink en ek dink steeds daaraan...
#R;
Makgadikgadi nuus...
nou ja daar het jy dit... om so n pragtige dag met kak nuus is daat altyd iets om oor goed te voel...
http://www.physorg.com/news171790409.html
en in verwondering te staan...
#R;
Wednesday, September 09, 2009
swerms... pragtige patrone!
Ek glo vas dat dieselfde beginsels wat op swerms van toepassing is ook op ons gedagte vormings prosesse van toepassing is...
http://seedmagazine.com/portfolio/16_flight-patterns.html
ek wonder altyd hoe die swerm lyk van die voel se oogpunt? en hoe dit kom dat hulle die swerms vorm.
#R;
Tuesday, September 08, 2009
so... wat jy my SE jy sien se meer oor JOU innerlike
as wat jy wel gesien het!
http://www.physorg.com/news171125758.html
#R;
Dank die hemel!!!
Ek het altyd gedink dis die bier!!!
http://www.physorg.com/news171536828.html
nou weet ek my gebabbel was net my brein???
#r;
Tuesday, September 01, 2009
Repelsteeltjie!!!!! dit MOET sy naam wees!
Ongelooflik!!!!!!! Science imitating... kinder stories???
http://www.physorg.com/news170952002.html
Wat nog!
#R;